Handelinge 12:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Maar kyk! Jehovah se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die gevangenissel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan+ en gesê: “Staan gou op!” En sy kettings het van sy hande afgeval.+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 12:7 Die Wagtoring,2012/1/15, bl. 12-13
7 Maar kyk! Jehovah se engel het daar gestaan,+ en ’n lig het in die gevangenissel geskyn. Hy het Petrus wakker gemaak deur hom op die sy te slaan+ en gesê: “Staan gou op!” En sy kettings het van sy hande afgeval.+