Handelinge 14:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 maar tog het hy getuienis oor homself gegee+ deur goeie dinge te doen. Hy het vir julle reën uit die hemel en vrugbare seisoene gegee,+ en hy het vir julle oorgenoeg voedsel en ’n hart vol blydskap gegee.”+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 14:17 Die Wagtoring,2013/7/1, bl. 11 Getuig, bl. 97-98 Nader aan Jehovah, bl. 272-273
17 maar tog het hy getuienis oor homself gegee+ deur goeie dinge te doen. Hy het vir julle reën uit die hemel en vrugbare seisoene gegee,+ en hy het vir julle oorgenoeg voedsel en ’n hart vol blydskap gegee.”+