Handelinge 14:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 hoewel hy homself inderdaad nie sonder getuienis gelaat het nie deurdat hy goed gedoen het+ deur vir julle reëns+ uit die hemel en vrugbare tye te gee en julle harte geheel en al met voedsel en vrolikheid te vul.”+ Handelinge Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 14:17 Die Wagtoring,2013/7/1, bl. 11 Getuig, bl. 97-98 Nader aan Jehovah, bl. 272-273
17 hoewel hy homself inderdaad nie sonder getuienis gelaat het nie deurdat hy goed gedoen het+ deur vir julle reëns+ uit die hemel en vrugbare tye te gee en julle harte geheel en al met voedsel en vrolikheid te vul.”+