-
Handelinge 17:5Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
5 Maar die Jode het jaloers geword+ en het ’n klomp slegte manne bymekaargemaak wat op die markplein rondgehang het. Hulle het ’n groot groep gevorm en ’n oproer in die stad veroorsaak. Hulle het die huis van Jason aangeval omdat hulle wou hê dat Paulus en Silas na die groep toe uitgebring moes word.
-