Romeine 15:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 sodat ek ’n openbare dienaar van Christus Jesus vir die nasies kan wees.+ Ek doen die heilige werk van die goeie nuus van God+ sodat hierdie nasies ’n aanvaarbare offer kan wees wat met heilige gees geheilig is. Romeine Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 15:16 Koninkryksbediening,2011/9, bl. 1
16 sodat ek ’n openbare dienaar van Christus Jesus vir die nasies kan wees.+ Ek doen die heilige werk van die goeie nuus van God+ sodat hierdie nasies ’n aanvaarbare offer kan wees wat met heilige gees geheilig is.