2 Korintiërs 11:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy slinksheid verlei het,+ julle denke op die een of ander manier sleg sal word en dat julle die opregtheid en die reinheid* sal verloor wat die Christus verdien.+ 2 Korintiërs Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:3 ‘God se liefde’, bl. 192 Die Wagtoring,2002/10/15, bl. 8
3 Maar ek is bang dat, soos die slang Eva deur sy slinksheid verlei het,+ julle denke op die een of ander manier sleg sal word en dat julle die opregtheid en die reinheid* sal verloor wat die Christus verdien.+