1 Timoteus 5:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Terselfdertyd kom hulle in die gewoonte om hulle tyd te mors. Hulle gaan van die een huis ná die ander en mors nie net hulle tyd nie, maar skinder ook en meng in ander mense se sake in+ en praat oor dinge waaroor hulle nie behoort te praat nie. 1 Timoteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 5:13 Die Wagtoring,2011/7/15, bl. 18 2007/6/15, bl. 20
13 Terselfdertyd kom hulle in die gewoonte om hulle tyd te mors. Hulle gaan van die een huis ná die ander en mors nie net hulle tyd nie, maar skinder ook en meng in ander mense se sake in+ en praat oor dinge waaroor hulle nie behoort te praat nie.