1 Timoteus 5:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Terselfdertyd leer hulle ook om ledig te wees en by die huise rond te slenter; ja, nie net ledig nie, maar ook skindertonge en persone wat hulle met ander se sake bemoei+ en oor dinge praat waaroor hulle nie behoort te praat nie. 1 Timoteus Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 5:13 Die Wagtoring,2011/7/15, bl. 18 2007/6/15, bl. 20
13 Terselfdertyd leer hulle ook om ledig te wees en by die huise rond te slenter; ja, nie net ledig nie, maar ook skindertonge en persone wat hulle met ander se sake bemoei+ en oor dinge praat waaroor hulle nie behoort te praat nie.