Hebreërs 3:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Maar Christus was getrou as ’n seun+ oor God se huis. Ons is Sy huis+ as ons tot die einde toe aanhou om moedig te praat en stewig vashou aan die hoop waarop ons trots is.
6 Maar Christus was getrou as ’n seun+ oor God se huis. Ons is Sy huis+ as ons tot die einde toe aanhou om moedig te praat en stewig vashou aan die hoop waarop ons trots is.