2 Petrus 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Hulle oë is vol egbreuk+ en kan nie ophou sondig nie, en hulle mislei dié wie se geloof nie sterk is nie. Hulle het ’n hart wat vol gierigheid is. Hulle is vervloekte kinders.
14 Hulle oë is vol egbreuk+ en kan nie ophou sondig nie, en hulle mislei dié wie se geloof nie sterk is nie. Hulle het ’n hart wat vol gierigheid is. Hulle is vervloekte kinders.