Genesis 41:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die dun graanare het die sewe vet en vol graanare begin insluk.+ Daarna het Farao wakker geword, en kyk, dit was ’n droom.
7 En die dun graanare het die sewe vet en vol graanare begin insluk.+ Daarna het Farao wakker geword, en kyk, dit was ’n droom.