Genesis 11:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Hulle het toe gesê: “Kom! Laat ons vir ons ’n stad bou en ook ’n toring met sy spits in die hemel,+ en laat ons vir ons ’n roemryke naam maak,+ sodat ons nie oor die hele oppervlak van die aarde verstrooi raak nie.”+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 11:4 “Hele Skrif”, bl. 18
4 Hulle het toe gesê: “Kom! Laat ons vir ons ’n stad bou en ook ’n toring met sy spits in die hemel,+ en laat ons vir ons ’n roemryke naam maak,+ sodat ons nie oor die hele oppervlak van die aarde verstrooi raak nie.”+