Genesis 14:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Daarna het ’n man wat ontkom het, vir Abram, die Hebreër,+ kom vertel. Hy het toe gewoon tussen die groot bome van Mamre, die Amoriet,+ die broer van Eskol en die broer van Aner;+ en hulle was bondgenote van Abram.
13 Daarna het ’n man wat ontkom het, vir Abram, die Hebreër,+ kom vertel. Hy het toe gewoon tussen die groot bome van Mamre, die Amoriet,+ die broer van Eskol en die broer van Aner;+ en hulle was bondgenote van Abram.