Genesis 15:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+ Genesis Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 15:18 Die Wagtoring,2010/1/1, bl. 13 2005/10/1, bl. 11
18 Op dié dag het Jehovah ’n verbond met Abram gesluit+ en gesê: “Aan jou saad sal ek hierdie land gee,+ van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier:+