Genesis 20:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hierop het Abraham gesê: “Dit was omdat ek by myself gesê het: ‘Daar is ongetwyfeld geen vrees vir God in hierdie plek nie,+ en hulle sal my beslis doodmaak vanweë my vrou.’+
11 Hierop het Abraham gesê: “Dit was omdat ek by myself gesê het: ‘Daar is ongetwyfeld geen vrees vir God in hierdie plek nie,+ en hulle sal my beslis doodmaak vanweë my vrou.’+