Genesis 30:37 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 37 Toe het Jakob vir sy gebruik stokke wat nog vogtig was, van die storaksboom+ en van die amandelboom+ en van die plataanboom+ geneem en wit geskilde plekke daarin geskil deur die wit wat op die stokke+ was, bloot te lê.
37 Toe het Jakob vir sy gebruik stokke wat nog vogtig was, van die storaksboom+ en van die amandelboom+ en van die plataanboom+ geneem en wit geskilde plekke daarin geskil deur die wit wat op die stokke+ was, bloot te lê.