20 En julle moet ook sê: ‘Kyk, u kneg Jakob is agter ons.’”+ Want hy het by homself gesê: “Ek sal hom dalk in ’n gunstige stemming bring deur die geskenk wat voor my uit gaan,+ en daarna sal ek sy aangesig sien. Miskien sal hy my vriendelik ontvang.”+