Eksodus 30:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En Aäron moet een keer per jaar op die horings daarvan versoening doen.+ Met van die bloed van die sondoffer+ van die versoening moet hy een keer per jaar daarvoor versoening doen in julle geslagte. Dit is hoogheilig vir Jehovah.”
10 En Aäron moet een keer per jaar op die horings daarvan versoening doen.+ Met van die bloed van die sondoffer+ van die versoening moet hy een keer per jaar daarvoor versoening doen in julle geslagte. Dit is hoogheilig vir Jehovah.”