Eksodus 32:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En net toe hy naby die kamp kom en die kalf+ en die danse kon sien, het Moses se toorn ontvlam, en hy het dadelik die tafels uit sy hande gegooi en hulle aan die voet van die berg verbrysel.+
19 En net toe hy naby die kamp kom en die kalf+ en die danse kon sien, het Moses se toorn ontvlam, en hy het dadelik die tafels uit sy hande gegooi en hulle aan die voet van die berg verbrysel.+