10 “‘Wat enige man van die huis van Israel betref of ’n inwonende vreemdeling wat as ’n vreemdeling onder julle woon, wat enige bloed eet+—teen die siel wat die bloed eet, sal ek beslis my aangesig rig,+ en ek sal hom inderdaad uitroei onder sy volk uit.