Deuteronomium 4:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 “As jy die vader word van kinders en kleinkinders en julle lank in die land gewoon het en verderflik handel+ en ’n gesnede beeld maak,+ ’n gedaante van enigiets, en kwaad doen in die oë van Jehovah jou God+ om hom aanstoot te gee,
25 “As jy die vader word van kinders en kleinkinders en julle lank in die land gewoon het en verderflik handel+ en ’n gesnede beeld maak,+ ’n gedaante van enigiets, en kwaad doen in die oë van Jehovah jou God+ om hom aanstoot te gee,