Deuteronomium 10:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 “In dié tyd het Jehovah die stam Levi afgesonder+ om die ark van Jehovah se verbond te dra,+ om voor Jehovah te staan om hom te dien+ en in sy naam te seën tot vandag toe.+
8 “In dié tyd het Jehovah die stam Levi afgesonder+ om die ark van Jehovah se verbond te dra,+ om voor Jehovah te staan om hom te dien+ en in sy naam te seën tot vandag toe.+