7 En Moses het Josua geroep en vir hom voor die oë van die hele Israel gesê: “Wees moedig en sterk,+ want jy—jy sal hierdie volk in die land bring wat Jehovah aan hulle voorvaders met ’n eed beloof het om aan hulle te gee, en jy sal dit aan hulle as ’n erfdeel gee.+