Deuteronomium 32:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+Het hy die grens van die volke vasgestel+Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+
8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ’n erfdeel gegee het,+Toe hy die kinders van Adam van mekaar geskei het,+Het hy die grens van die volke vasgestel+Met inagneming van die getal van die kinders van Israel.+