Deuteronomium 33:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En dít was Juda se seën,+ toe hy verder gesê het: “Hoor, o Jehovah, die stem van Juda,+En mag u hom na sy volk toe bring.Sy arms het gestry vir wat syne is;En mag u vir hom ’n helper teen sy teenstanders wees.”+
7 En dít was Juda se seën,+ toe hy verder gesê het: “Hoor, o Jehovah, die stem van Juda,+En mag u hom na sy volk toe bring.Sy arms het gestry vir wat syne is;En mag u vir hom ’n helper teen sy teenstanders wees.”+