Josua 6:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Toe het Josua in dié tyd ’n eed laat uitspreek en gesê: “Vervloek voor Jehovah is die man wat opstaan en hierdie stad, ja, Jeʹrigo, bou. Ten koste van sy eersgeborene sal hy sy fondament lê, en ten koste van sy jongste sal hy sy deure insit.”+ Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 6:26 “Hele Skrif”, bl. 42
26 Toe het Josua in dié tyd ’n eed laat uitspreek en gesê: “Vervloek voor Jehovah is die man wat opstaan en hierdie stad, ja, Jeʹrigo, bou. Ten koste van sy eersgeborene sal hy sy fondament lê, en ten koste van sy jongste sal hy sy deure insit.”+