Josua 8:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 En die hinderlaag het gou van sy plek af opgestaan, en die oomblik toe hy sy hand uitsteek, het hulle begin hardloop, en hulle het in die stad ingegaan en dit ingeneem.+ Toe het hulle hulle gehaas en die stad aan die brand gesteek.+
19 En die hinderlaag het gou van sy plek af opgestaan, en die oomblik toe hy sy hand uitsteek, het hulle begin hardloop, en hulle het in die stad ingegaan en dit ingeneem.+ Toe het hulle hulle gehaas en die stad aan die brand gesteek.+