21 En Jael, die vrou van Heber, het ’n tentpen geneem en die hamer in haar hand gevat. Toe het sy stilletjies na hom toe gegaan en die pen deur sy slape gedryf+ en dit in die grond ingeslaan, terwyl hy vas aan die slaap en afgemat was. So het hy gesterf.+