10 En Seba en Salʹmunna+ was in Karkor, en hulle kampe saam met hulle, ongeveer vyftienduisend, wat al was wat van die hele kamp van die Oosterlinge oorgebly het;+ en dié wat reeds geval het, was honderd-en-twintigduisend man wat die swaard kon trek.+