Rigters 16:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Toe het sy hulle met die pen vasgedruk, waarna sy vir hom gesê het: “Die Filistyne is op jou, Simson!”+ En hy het uit sy slaap wakker geword en die weefpen en die skeringdraad uitgeruk.
14 Toe het sy hulle met die pen vasgedruk, waarna sy vir hom gesê het: “Die Filistyne is op jou, Simson!”+ En hy het uit sy slaap wakker geword en die weefpen en die skeringdraad uitgeruk.