1 Samuel 1:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Wat Hanna betref, sy het nie opgegaan nie,+ want sy het vir haar man gesê: “Sodra die seun gespeen is,+ sal ek hom bring, en hy sal voor Jehovah verskyn en tot onbepaalde tyd daar woon.”+ 1 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 1:22 Die Wagtoring,2007/3/15, bl. 16
22 Wat Hanna betref, sy het nie opgegaan nie,+ want sy het vir haar man gesê: “Sodra die seun gespeen is,+ sal ek hom bring, en hy sal voor Jehovah verskyn en tot onbepaalde tyd daar woon.”+