1 Samuel 26:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En Dawid het vir Abner gesê: “Is jy nie ’n man nie? En wie is soos jy in Israel? Waarom het jy dan nie oor jou heer die koning gewaak nie? Want een uit die volk het ingekom om jou heer die koning om te bring.+
15 En Dawid het vir Abner gesê: “Is jy nie ’n man nie? En wie is soos jy in Israel? Waarom het jy dan nie oor jou heer die koning gewaak nie? Want een uit die volk het ingekom om jou heer die koning om te bring.+