1 Samuel 27:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En Dawid het met sy manne opgetrek om by die Gesuriete+ en die Girsiete en die Amalekiete+ invalle te doen; want hulle het die land bewoon wat van Telam+ tot by Sur+ en verder tot by Egipteland gestrek het.
8 En Dawid het met sy manne opgetrek om by die Gesuriete+ en die Girsiete en die Amalekiete+ invalle te doen; want hulle het die land bewoon wat van Telam+ tot by Sur+ en verder tot by Egipteland gestrek het.