2 Samuel 7:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom ook met die roede+ van mense en met die slae van die kinders van Adam teregwys. 2 Samuel Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 7:14 “Hele Skrif”, bl. 63-64
14 Ek sal sy vader word,+ en hy sal my seun word.+ Wanneer hy verkeerd doen, sal ek hom ook met die roede+ van mense en met die slae van die kinders van Adam teregwys.