1 Konings 11:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En in dié tyd het Jeroʹbeam uit Jerusalem uitgegaan, en die profeet Ahiʹa,+ die Siloniet,+ het hom op die pad gekry, en Ahiʹa het hom met ’n nuwe kleed bedek; en hulle twee was alleen in die veld.
29 En in dié tyd het Jeroʹbeam uit Jerusalem uitgegaan, en die profeet Ahiʹa,+ die Siloniet,+ het hom op die pad gekry, en Ahiʹa het hom met ’n nuwe kleed bedek; en hulle twee was alleen in die veld.