29 En onmiddellik nadat hy koning geword het, het hy die hele huis van Jeroʹbeam uitgeroei. Hy het van Jeroʹbeam niemand laat oorbly wat asemhaal nie totdat hy hulle verdelg het, volgens Jehovah se woord wat hy deur middel van sy kneg Ahiʹa, die Siloniet,+ gespreek het,