Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 15
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

1 Konings 15:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 12:20
  • +1Kn 12:2
  • +2Kr 11:22; 13:1

1 Konings 15:2

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:20; 13:2
  • +2Kr 11:21

1 Konings 15:3

Kruisverwysings

  • +2Kn 20:3; 2Kr 25:2; 31:20; Ps 119:80
  • +1Kn 11:4

1 Konings 15:4

Kruisverwysings

  • +2Sa 7:12; Ps 89:35; Jes 37:35; Jer 33:21
  • +1Kn 11:36; 2Kr 21:7; Ps 132:17; Lu 1:69; 2:32; Joh 1:9; 8:12; Op 22:16
  • +Ps 87:5

1 Konings 15:5

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:8; 2Kn 22:2
  • +2Sa 11:4, 15; Ps 51:opskrif

1 Konings 15:6

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:30; 2Kr 12:15

1 Konings 15:7

Kruisverwysings

  • +2Kr 13:22
  • +2Kr 13:3

1 Konings 15:8

Kruisverwysings

  • +2Kr 14:1
  • +1Kr 3:10; Mt 1:7

1 Konings 15:10

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:2; 2Kr 11:20; 13:2
  • +1Kn 15:2; 2Kr 11:21

1 Konings 15:11

Kruisverwysings

  • +2Kr 14:2, 11; 15:17

1 Konings 15:12

Kruisverwysings

  • +De 23:17; 1Kn 14:24; 22:46; 1Kor 6:9
  • +Eks 20:4; 2Kr 14:3; Jer 10:14
  • +1Kn 11:7; 14:23; Ese 20:18

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2012/8/15, bl. 8

1 Konings 15:13

Kruisverwysings

  • +2Kr 11:20
  • +De 13:6; 2Kr 15:16; Sag 13:3; Mt 10:37; Lu 12:53
  • +De 7:5; 2Kn 18:4; 2Kr 34:4
  • +2Sa 15:23; Joh 18:1
  • +De 9:21

1 Konings 15:14

Kruisverwysings

  • +Nu 33:52; De 12:2; 1Kn 22:43
  • +1Sa 9:12
  • +1Kn 8:61; 2Kr 15:17

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring (Studie-uitgawe),

    2017/3, bl. 19

1 Konings 15:15

Kruisverwysings

  • +1Kr 26:26; 2Kr 15:18

1 Konings 15:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:32; 16:3, 12; 2Kr 16:3

1 Konings 15:17

Kruisverwysings

  • +Jos 18:25; 2Kr 16:1
  • +1Kn 12:27; 2Kr 11:14

1 Konings 15:18

Kruisverwysings

  • +2Kr 16:2
  • +2Kr 16:7, 9
  • +Ge 15:2; 1Kn 11:24; Jer 49:27; Am 1:5

1 Konings 15:19

Kruisverwysings

  • +Spr 17:8
  • +2Kr 16:3

1 Konings 15:20

Kruisverwysings

  • +2Kn 15:29
  • +Rig 18:29; 1Kn 12:29
  • +2Sa 20:14
  • +2Kr 16:4

1 Konings 15:21

Kruisverwysings

  • +2Kr 16:5
  • +1Kn 14:17; Hgl 6:4

1 Konings 15:22

Kruisverwysings

  • +2Kr 16:6
  • +Jos 18:24; 21:17
  • +Jos 18:26; Rig 20:1; 1Sa 7:5; Jer 40:6

1 Konings 15:23

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:29; 2Kr 16:11
  • +Ps 90:10
  • +2Kr 16:12; Pr 12:1

1 Konings 15:24

Kruisverwysings

  • +2Kr 16:13
  • +2Kr 16:14
  • +1Kn 22:42; 2Kr 17:4; 18:1; 19:4; 20:25; Mt 1:8

1 Konings 15:25

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:20

1 Konings 15:26

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:9; 16:7, 25, 30
  • +1Kn 12:28; 13:33
  • +1Kn 12:30; 14:16

1 Konings 15:27

Kruisverwysings

  • +1Kn 15:16
  • +Jos 19:44; 21:23; 1Kn 16:15

1 Konings 15:28

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:6

1 Konings 15:29

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:10; Ps 21:10

1 Konings 15:30

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:9
  • +Jer 7:19

1 Konings 15:31

Kruisverwysings

  • +1Kn 14:19

1 Konings 15:32

Kruisverwysings

  • +2Kr 12:15

1 Konings 15:33

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:8

1 Konings 15:34

Kruisverwysings

  • +1Kn 16:7
  • +1Kn 12:28; 13:33
  • +1Kn 14:9; Jes 1:4

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

1 Kon. 15:11Kn 12:20
1 Kon. 15:11Kn 12:2
1 Kon. 15:12Kr 11:22; 13:1
1 Kon. 15:22Kr 11:20; 13:2
1 Kon. 15:22Kr 11:21
1 Kon. 15:32Kn 20:3; 2Kr 25:2; 31:20; Ps 119:80
1 Kon. 15:31Kn 11:4
1 Kon. 15:42Sa 7:12; Ps 89:35; Jes 37:35; Jer 33:21
1 Kon. 15:41Kn 11:36; 2Kr 21:7; Ps 132:17; Lu 1:69; 2:32; Joh 1:9; 8:12; Op 22:16
1 Kon. 15:4Ps 87:5
1 Kon. 15:51Kn 14:8; 2Kn 22:2
1 Kon. 15:52Sa 11:4, 15; Ps 51:opskrif
1 Kon. 15:61Kn 14:30; 2Kr 12:15
1 Kon. 15:72Kr 13:22
1 Kon. 15:72Kr 13:3
1 Kon. 15:82Kr 14:1
1 Kon. 15:81Kr 3:10; Mt 1:7
1 Kon. 15:101Kn 15:2; 2Kr 11:20; 13:2
1 Kon. 15:101Kn 15:2; 2Kr 11:21
1 Kon. 15:112Kr 14:2, 11; 15:17
1 Kon. 15:12De 23:17; 1Kn 14:24; 22:46; 1Kor 6:9
1 Kon. 15:12Eks 20:4; 2Kr 14:3; Jer 10:14
1 Kon. 15:121Kn 11:7; 14:23; Ese 20:18
1 Kon. 15:132Kr 11:20
1 Kon. 15:13De 13:6; 2Kr 15:16; Sag 13:3; Mt 10:37; Lu 12:53
1 Kon. 15:13De 7:5; 2Kn 18:4; 2Kr 34:4
1 Kon. 15:132Sa 15:23; Joh 18:1
1 Kon. 15:13De 9:21
1 Kon. 15:14Nu 33:52; De 12:2; 1Kn 22:43
1 Kon. 15:141Sa 9:12
1 Kon. 15:141Kn 8:61; 2Kr 15:17
1 Kon. 15:151Kr 26:26; 2Kr 15:18
1 Kon. 15:161Kn 15:32; 16:3, 12; 2Kr 16:3
1 Kon. 15:17Jos 18:25; 2Kr 16:1
1 Kon. 15:171Kn 12:27; 2Kr 11:14
1 Kon. 15:182Kr 16:2
1 Kon. 15:182Kr 16:7, 9
1 Kon. 15:18Ge 15:2; 1Kn 11:24; Jer 49:27; Am 1:5
1 Kon. 15:19Spr 17:8
1 Kon. 15:192Kr 16:3
1 Kon. 15:202Kn 15:29
1 Kon. 15:20Rig 18:29; 1Kn 12:29
1 Kon. 15:202Sa 20:14
1 Kon. 15:202Kr 16:4
1 Kon. 15:212Kr 16:5
1 Kon. 15:211Kn 14:17; Hgl 6:4
1 Kon. 15:222Kr 16:6
1 Kon. 15:22Jos 18:24; 21:17
1 Kon. 15:22Jos 18:26; Rig 20:1; 1Sa 7:5; Jer 40:6
1 Kon. 15:231Kn 14:29; 2Kr 16:11
1 Kon. 15:23Ps 90:10
1 Kon. 15:232Kr 16:12; Pr 12:1
1 Kon. 15:242Kr 16:13
1 Kon. 15:242Kr 16:14
1 Kon. 15:241Kn 22:42; 2Kr 17:4; 18:1; 19:4; 20:25; Mt 1:8
1 Kon. 15:251Kn 14:20
1 Kon. 15:261Kn 14:9; 16:7, 25, 30
1 Kon. 15:261Kn 12:28; 13:33
1 Kon. 15:261Kn 12:30; 14:16
1 Kon. 15:271Kn 15:16
1 Kon. 15:27Jos 19:44; 21:23; 1Kn 16:15
1 Kon. 15:281Kn 14:6
1 Kon. 15:291Kn 14:10; Ps 21:10
1 Kon. 15:301Kn 14:9
1 Kon. 15:30Jer 7:19
1 Kon. 15:311Kn 14:19
1 Kon. 15:322Kr 12:15
1 Kon. 15:331Kn 16:8
1 Kon. 15:341Kn 16:7
1 Kon. 15:341Kn 12:28; 13:33
1 Kon. 15:341Kn 14:9; Jes 1:4
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
  • 19
  • 20
  • 21
  • 22
  • 23
  • 24
  • 25
  • 26
  • 27
  • 28
  • 29
  • 30
  • 31
  • 32
  • 33
  • 34
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
1 Konings 15:1-34

1 Konings

15 En in die agtiende jaar van koning Jeroʹbeam,+ die seun van Nebat,+ het Abiʹam koning oor Juda geword.+ 2 Hy het drie jaar in Jerusalem regeer; en sy moeder se naam was Maʹäga,+ die kleindogter van Abiʹsalom.+ 3 En hy het gewandel in al die sondes van sy vader wat hy voor hom gedoen het; en sy hart was nie volkome+ met Jehovah sy God, soos die hart van sy voorvader Dawid nie.+ 4 Want weens Dawid+ het Jehovah sy God hom ’n lamp+ in Jerusalem gegee deur sy seun ná hom te verwek en Jerusalem te laat voortbestaan,+ 5 omdat Dawid gedoen het wat reg was in die oë van Jehovah en hy al die dae van sy lewe nie afgewyk het van enigiets wat Hy hom beveel het nie,+ behalwe in die saak van Uriʹa, die Hetiet.+ 6 En daar was oorlog tussen Rehaʹbeam en Jeroʹbeam, al die dae van sy lewe.+

7 Wat die res van die aangeleenthede van Abiʹam betref en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? Daar was ook oorlog tussen Abiʹam en Jeroʹbeam.+ 8 Uiteindelik het Abiʹam met sy voorvaders ontslaap, en hulle het hom in die Stad van Dawid begrawe;+ en sy seun Asa+ het in sy plek begin regeer.

9 In die twintigste jaar van Jeroʹbeam, die koning van Israel, het Asa as koning van Juda regeer. 10 En hy het een-en-veertig jaar in Jerusalem regeer; en sy grootmoeder se naam was Maʹäga,+ die kleindogter van Abiʹsalom.+ 11 En Asa het gedoen wat reg was in die oë van Jehovah, soos sy voorvader Dawid.+ 12 En hy het die manlike tempelprostitute uit die land laat verdwyn+ en al die drekgode+ verwyder wat sy voorvaders gemaak het.+ 13 Selfs sy grootmoeder Maʹäga+ het hy uit haar posisie as dame verwyder,+ omdat sy ’n afstootlike afgod vir die heilige paal gemaak het; waarna Asa haar afstootlike afgod omgekap+ en in die Kidronstroomvallei+ verbrand het.+ 14 En die hoogtes+ het hy nie verwyder nie.+ Nietemin was Asa se hart al sy dae volkome met Jehovah.+ 15 En hy het die dinge wat sy vader geheilig het en die dinge wat hý geheilig het, in die huis van Jehovah begin inbring, silwer en goud en voorwerpe.+

16 En daar was oorlog tussen Asa en Baäsa,+ die koning van Israel, al hulle dae. 17 En Baäsa, die koning van Israel, het teen Juda opgetrek en Rama begin bou,+ om niemand te laat uitgaan of inkom na Asa, die koning van Juda, nie.+ 18 Daarop het Asa al die silwer en die goud geneem wat in die skatte van die huis van Jehovah en die skatte van die huis van die koning oorgebly het en dit in die hand van sy knegte gesit; en koning Asa het hulle toe na Ben-Hadad,+ die seun van Tabrimʹmon, die seun van Hesʹjon, die koning van Sirië,+ wat in Damaskus+ gewoon het, gestuur om te sê: 19 “Daar is ’n verbond tussen my en u, tussen my vader en u vader. Kyk, ek het u ’n geskenk+ van silwer en goud gestuur. Kom, verbreek tog u verbond met Baäsa, die koning van Israel, sodat hy van my af kan wegtrek.”+ 20 Toe het Ben-Hadad na koning Asa geluister en die hoofde van sy krygsmag teen die stede van Israel gestuur en Ijon+ en Dan+ en Aʹbel-Bet-Maʹäga+ en die hele Kinneʹret verslaan, tot by die hele land van Nafʹtali.+ 21 En toe Baäsa daarvan hoor, het hy onmiddellik opgehou om Rama te bou+ en in Tirsa+ gebly. 22 En wat koning Asa betref, hy het die hele Juda opgeroep+—niemand was vrygestel nie—en hulle het die klippe van Rama en die balke daarvan, waarmee Baäsa gebou het, weggedra; en koning Asa het daarmee Geba+ in Benjamin, en Mispa,+ begin bou.

23 Wat die res van al die aangeleenthede van Asa betref en al sy magtige dade en alles wat hy gedoen het en die stede wat hy gebou het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Juda nie? Maar toe hy oud word,+ het hy ’n kwaal aan sy voete ontwikkel.+ 24 Uiteindelik het Asa met sy voorvaders ontslaap,+ en hy is by sy voorvaders begrawe in die Stad van Dawid, sy voorvader;+ en sy seun Joʹsafat+ het in sy plek begin regeer.

25 Wat Nadab,+ die seun van Jeroʹbeam, betref, hy het koning oor Israel geword in die tweede jaar van Asa, die koning van Juda; en hy het twee jaar oor Israel regeer. 26 En hy het bly doen wat sleg was+ in die oë van Jehovah en het gewandel in die weg van sy vader+ en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het.+ 27 En Baäsa,+ die seun van Ahiʹa, van die huis van Isʹsaskar, het ’n sameswering teen hom begin smee; en Baäsa het hom doodgemaak by Gibʹbeton,+ wat aan die Filistyne behoort het, terwyl Nadab en die hele Israel Gibʹbeton beleër het. 28 So het Baäsa hom in die derde jaar van Asa, die koning van Juda, doodgemaak en in sy plek begin regeer.+ 29 En onmiddellik nadat hy koning geword het, het hy die hele huis van Jeroʹbeam uitgeroei. Hy het van Jeroʹbeam niemand laat oorbly wat asemhaal nie totdat hy hulle verdelg het, volgens Jehovah se woord wat hy deur middel van sy kneg Ahiʹa, die Siloniet,+ gespreek het, 30 weens die sondes van Jeroʹbeam waarmee hy gesondig het+ en waarmee hy Israel laat sondig het en oor sy aanstootlikheid waarmee hy Jehovah, die God van Israel, aanstoot gegee het.+ 31 Wat die res van die aangeleenthede van Nadab betref en alles wat hy gedoen het, is dit nie opgeteken in die kroniekboek+ van die konings van Israel nie? 32 En daar was oorlog tussen Asa en Baäsa, die koning van Israel, al hulle dae.+

33 In die derde jaar van Asa, die koning van Juda, het Baäsa, die seun van Ahiʹa, koning oor die hele Israel geword in Tirsa, vier-en-twintig jaar lank.+ 34 En hy het bly doen wat sleg was in die oë van Jehovah+ en het gewandel in die weg van Jeroʹbeam+ en in sy sonde waarmee hy Israel laat sondig het.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel