8 En ek sal die voet van Israel nie weer laat wegdwaal uit die land wat ek aan hulle voorvaders gegee het nie,+ mits hulle net sorgvuldig handel volgens alles wat ek hulle beveel het,+ ja, met betrekking tot die hele wet wat my kneg Moses hulle beveel het.”