2 Konings 9:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Hy het toe vir sy adjudant+ Bidkar gesê: “Tel hom op; gooi hom op die stuk land van Nabot, die Jisreëliet;+ want onthou: Ek en jy het met spanne perde agter sy vader Agab gery, en Jehovah het hierdie uitspraak+ teen hom gegee:
25 Hy het toe vir sy adjudant+ Bidkar gesê: “Tel hom op; gooi hom op die stuk land van Nabot, die Jisreëliet;+ want onthou: Ek en jy het met spanne perde agter sy vader Agab gery, en Jehovah het hierdie uitspraak+ teen hom gegee: