1 Kronieke 11:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Gister sowel as vantevore, selfs terwyl Saul koning was, het u Israel uitgelei en ingebring;+ en Jehovah u God het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei,+ en jy sal leier+ oor my volk Israel word.’”
2 Gister sowel as vantevore, selfs terwyl Saul koning was, het u Israel uitgelei en ingebring;+ en Jehovah u God het vir u gesê: ‘Jy sal my volk Israel as herder lei,+ en jy sal leier+ oor my volk Israel word.’”