2 Kronieke 8:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 en Baʹälat+ en al die voorraadstede wat Salomo s’n geword het en al die strydwastede+ en die stede vir die ruiters,+ en alles wat Salomo+ begeer het, wat hy graag in Jerusalem en op die Liʹbanon+ en in die hele land van sy heerskappy wou bou.
6 en Baʹälat+ en al die voorraadstede wat Salomo s’n geword het en al die strydwastede+ en die stede vir die ruiters,+ en alles wat Salomo+ begeer het, wat hy graag in Jerusalem en op die Liʹbanon+ en in die hele land van sy heerskappy wou bou.