Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

2 Kronieke 8:1

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:10
  • +1Kn 6:37, 38
  • +1Kn 7:1

2 Kronieke 8:2

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:11; 1Kn 5:2

2 Kronieke 8:4

Kruisverwysings

  • +1Kn 9:19
  • +2Sa 8:9; 2Kn 14:28

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    1999/1/15, bl. 28

2 Kronieke 8:5

Kruisverwysings

  • +Jos 16:5; 1Kr 7:24
  • +Jos 16:3; 1Kn 9:17
  • +Nu 32:17; De 28:52; 2Kn 10:2; 2Kr 12:4
  • +De 3:5

2 Kronieke 8:6

Kruisverwysings

  • +Jos 19:44; 1Kn 9:18
  • +1Kn 4:26
  • +1Kn 9:19
  • +Pr 2:10
  • +Rig 3:3; 1Kn 9:19

2 Kronieke 8:7

Kruisverwysings

  • +Ge 15:20; De 7:1; 1Kn 11:1; 2Kn 7:6
  • +Ge 15:21
  • +Eks 34:11
  • +Eks 23:23
  • +Nu 13:29
  • +1Kn 9:20

2 Kronieke 8:8

Kruisverwysings

  • +Jos 15:63; 17:12; Ps 106:34
  • +1Kn 9:21
  • +Jos 16:10; 2Kr 2:17

2 Kronieke 8:9

Kruisverwysings

  • +Eks 19:6; Le 25:39
  • +1Sa 8:12
  • +1Sa 8:11
  • +1Kn 9:22

2 Kronieke 8:10

Kruisverwysings

  • +1Kn 5:16
  • +1Kn 9:23

Indekse

  • Navorsingsgids

    Die Wagtoring,

    2005/12/1, bl. 19

2 Kronieke 8:11

Kruisverwysings

  • +1Kn 3:1
  • +1Kn 9:24
  • +1Kn 7:8
  • +Eks 29:43

2 Kronieke 8:12

Kruisverwysings

  • +Le 1:3
  • +2Kr 4:1
  • +1Kn 6:3; Ese 8:16

2 Kronieke 8:13

Kruisverwysings

  • +Eks 29:38; Nu 28:3
  • +Nu 28:9
  • +Nu 10:10; 28:11
  • +Eks 23:14; Le 23:4
  • +De 16:16
  • +Le 23:6
  • +Le 23:16; Han 2:1
  • +Le 23:34

2 Kronieke 8:14

Kruisverwysings

  • +1Kr 24:1; 2Kr 5:11; Lu 1:5
  • +1Kr 23:3
  • +1Kr 15:16; 25:1
  • +2Kr 35:10
  • +1Kr 6:31; 16:42
  • +1Kr 16:4; 24:31
  • +1Kr 9:17; 26:1

2 Kronieke 8:15

Kruisverwysings

  • +1Kr 9:29; 26:20

2 Kronieke 8:16

Kruisverwysings

  • +1Kn 5:18
  • +1Kn 6:1, 7
  • +1Kn 7:51

2 Kronieke 8:17

Kruisverwysings

  • +Nu 33:35; 1Kn 22:48; 2Kr 20:36
  • +De 2:8; 2Kn 14:22; 16:6
  • +Ge 36:1; 1Kn 9:26

2 Kronieke 8:18

Kruisverwysings

  • +2Sa 5:11
  • +1Kn 9:27
  • +1Kn 22:48; Ps 45:9
  • +Eks 38:24
  • +1Kn 10:22; 2Kr 9:13
  • +Pr 2:8

Parallelle vertalings

Kliek op ’n vers om parallelle Bybelverse te vertoon.

Algemeen

2 Kron. 8:11Kn 9:10
2 Kron. 8:11Kn 6:37, 38
2 Kron. 8:11Kn 7:1
2 Kron. 8:22Sa 5:11; 1Kn 5:2
2 Kron. 8:41Kn 9:19
2 Kron. 8:42Sa 8:9; 2Kn 14:28
2 Kron. 8:5Jos 16:5; 1Kr 7:24
2 Kron. 8:5Jos 16:3; 1Kn 9:17
2 Kron. 8:5Nu 32:17; De 28:52; 2Kn 10:2; 2Kr 12:4
2 Kron. 8:5De 3:5
2 Kron. 8:6Jos 19:44; 1Kn 9:18
2 Kron. 8:61Kn 4:26
2 Kron. 8:61Kn 9:19
2 Kron. 8:6Pr 2:10
2 Kron. 8:6Rig 3:3; 1Kn 9:19
2 Kron. 8:7Ge 15:20; De 7:1; 1Kn 11:1; 2Kn 7:6
2 Kron. 8:7Ge 15:21
2 Kron. 8:7Eks 34:11
2 Kron. 8:7Eks 23:23
2 Kron. 8:7Nu 13:29
2 Kron. 8:71Kn 9:20
2 Kron. 8:8Jos 15:63; 17:12; Ps 106:34
2 Kron. 8:81Kn 9:21
2 Kron. 8:8Jos 16:10; 2Kr 2:17
2 Kron. 8:9Eks 19:6; Le 25:39
2 Kron. 8:91Sa 8:12
2 Kron. 8:91Sa 8:11
2 Kron. 8:91Kn 9:22
2 Kron. 8:101Kn 5:16
2 Kron. 8:101Kn 9:23
2 Kron. 8:111Kn 3:1
2 Kron. 8:111Kn 9:24
2 Kron. 8:111Kn 7:8
2 Kron. 8:11Eks 29:43
2 Kron. 8:12Le 1:3
2 Kron. 8:122Kr 4:1
2 Kron. 8:121Kn 6:3; Ese 8:16
2 Kron. 8:13Eks 29:38; Nu 28:3
2 Kron. 8:13Nu 28:9
2 Kron. 8:13Nu 10:10; 28:11
2 Kron. 8:13Eks 23:14; Le 23:4
2 Kron. 8:13De 16:16
2 Kron. 8:13Le 23:6
2 Kron. 8:13Le 23:16; Han 2:1
2 Kron. 8:13Le 23:34
2 Kron. 8:141Kr 24:1; 2Kr 5:11; Lu 1:5
2 Kron. 8:141Kr 23:3
2 Kron. 8:141Kr 15:16; 25:1
2 Kron. 8:142Kr 35:10
2 Kron. 8:141Kr 6:31; 16:42
2 Kron. 8:141Kr 16:4; 24:31
2 Kron. 8:141Kr 9:17; 26:1
2 Kron. 8:151Kr 9:29; 26:20
2 Kron. 8:161Kn 5:18
2 Kron. 8:161Kn 6:1, 7
2 Kron. 8:161Kn 7:51
2 Kron. 8:17Nu 33:35; 1Kn 22:48; 2Kr 20:36
2 Kron. 8:17De 2:8; 2Kn 14:22; 16:6
2 Kron. 8:17Ge 36:1; 1Kn 9:26
2 Kron. 8:182Sa 5:11
2 Kron. 8:181Kn 9:27
2 Kron. 8:181Kn 22:48; Ps 45:9
2 Kron. 8:18Eks 38:24
2 Kron. 8:181Kn 10:22; 2Kr 9:13
2 Kron. 8:18Pr 2:8
  • Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
  • Lees in Nuwe Wêreld-vertaling (nwt-AF)
  • 1
  • 2
  • 3
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • 9
  • 10
  • 11
  • 12
  • 13
  • 14
  • 15
  • 16
  • 17
  • 18
Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
2 Kronieke 8:1-18

2 Kronieke

8 En na verloop van twintig jaar,+ waarin Salomo die huis van Jehovah+ en sy eie huis+ gebou het, 2 het Salomo die stede wat Hiram+ aan Salomo gegee het, herbou en die kinders van Israel toe daar laat woon. 3 Verder het Salomo na Hamat-Soba getrek en die oorhand daaroor gekry. 4 Toe het hy Tadmor in die wildernis herbou en al die voorraadstede+ wat hy in Hamat+ gebou het. 5 En hy het Bo-Bet-Horon+ en Onder-Bet-Horon+ gebou, versterkte stede met mure,+ deure en grendels,+ 6 en Baʹälat+ en al die voorraadstede wat Salomo s’n geword het en al die strydwastede+ en die stede vir die ruiters,+ en alles wat Salomo+ begeer het, wat hy graag in Jerusalem en op die Liʹbanon+ en in die hele land van sy heerskappy wou bou.

7 Wat al die mense betref wat oorgebly het van die Hetiete+ en die Amoriete+ en die Perissiete+ en die Hewiete+ en die Jebusiete,+ wat geen deel uitgemaak het van Israel nie,+ 8 uit hulle kinders wat ná hulle in die land oorgebly het, wat die kinders van Israel nie uitgeroei het nie,+ het Salomo manne vir dwangarbeid opgeroep,+ tot vandag toe.+ 9 Maar Salomo het nie een van die kinders van Israel ’n slaaf vir sy werk gemaak nie;+ want hulle was krygsmanne+ en hoofde van sy adjudante en hoofde van sy strydwadrywers+ en van sy ruiters.+ 10 Dit was die hoofde van die bestuurders+ wat aan koning Salomo behoort het, tweehonderd-en-vyftig, die voormanne oor die mense.+

11 En Salomo het Farao se dogter+ uit die Stad van Dawid gebring+ na die huis wat hy vir haar gebou het,+ want hy het gesê: “Hoewel sy ’n vrou van my is, mag sy nie in die huis van Dawid, die koning van Israel, woon nie, want die plekke waar die ark van Jehovah gekom het, is heilig.”+

12 Toe het Salomo brandoffers+ aan Jehovah gebring op die altaar+ van Jehovah wat hy voor die portaal+ gebou het, 13 ja, as ’n daaglikse+ gebruik om offers te bring volgens die gebod van Moses vir die sabbatte+ en vir die nuwemane+ en vir die vasgestelde feeste+ drie keer per jaar,+ op die fees van die ongesuurde koeke+ en op die fees van die weke+ en op die huttefees.+ 14 Verder het hy die afdelings+ van die priesters oor hulle dienste gestel volgens die reël van sy vader Dawid,+ en die Leviete+ op hulle diensposte, om as ’n daaglikse gebruik+ voor die priesters te loof+ en te dien,+ en die poortwagters in hulle afdelings vir die verskillende poorte,+ want so was die gebod van Dawid, die man van die ware God. 15 En hulle het nie afgewyk van die koning se gebod aan die priesters en die Leviete oor enige saak en oor die voorrade nie.+ 16 So was al Salomo se werk gereed+ van die dag van die fondamentlegging van die huis van Jehovah af totdat dit voltooi is.+ En die huis van Jehovah was klaar.+

17 Toe het Salomo na Eʹseon-Geʹber+ en na Elot+ aan die seekus in die land Edom+ gegaan. 18 En Hiram+ het gereeld deur middel van sy knegte skepe na hom toe gestuur en knegte wat die see ken,+ en hulle het saam met Salomo se knegte na Ofir+ gegaan en vierhonderd-en-vyftig talente+ goud+ daarvandaan gaan haal en dit na koning Salomo toe gebring.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel