2 Kronieke 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En hy het versterkte stede in Juda gebou,+ want die land het rus gehad; en in hierdie jare was daar geen oorlog teen hom nie, want Jehovah het hom rus gegee.+
6 En hy het versterkte stede in Juda gebou,+ want die land het rus gehad; en in hierdie jare was daar geen oorlog teen hom nie, want Jehovah het hom rus gegee.+