2 Kronieke 19:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 En ook in Jerusalem het Joʹsafat party van die Leviete+ en die priesters+ en party van die hoofde van die vaderhuise+ van Israel aangestel vir die regspraak+ van Jehovah en vir die regsake+ van die inwoners van Jerusalem.
8 En ook in Jerusalem het Joʹsafat party van die Leviete+ en die priesters+ en party van die hoofde van die vaderhuise+ van Israel aangestel vir die regspraak+ van Jehovah en vir die regsake+ van die inwoners van Jerusalem.