2 Kronieke 26:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het bly doen wat reg was in Jehovah se oë,+ volgens alles wat sy vader Amaʹsia gedoen het.+