14 En daarna het hulle dit vir hulleself en vir die priesters+ berei, want die priesters, die seuns van Aäron, was tot in die nag besig om die brandoffers+ en die vetstukke+ te offer, en wat die Leviete betref, hulle het dit vir hulleself en vir die priesters, die seuns van Aäron, berei.+