Psalm 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die aarde het begin skud en bewe,+Ja, die fondamente van die berge het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+
7 En die aarde het begin skud en bewe,+Ja, die fondamente van die berge het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+