Psalm 28:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want hulle slaan geen ag op die bedrywighede van Jehovah nie,+Ook nie op die werk van sy hande nie.+Hy sal hulle afbreek en hulle nie opbou nie.
5 Want hulle slaan geen ag op die bedrywighede van Jehovah nie,+Ook nie op die werk van sy hande nie.+Hy sal hulle afbreek en hulle nie opbou nie.