Jesaja 7:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En jy moet vir hom sê: ‘Let op jouself en bly rustig.+ Moenie bang wees nie, en moenie jou hart vreesagtig laat wees+ weens die twee punte van hierdie rokende stompe, weens die brandende toorn van Resin en Sirië en die seun van Remaʹlia nie,+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 7:4 Die Wagtoring,2006/12/1, bl. 9 Jesaja se profesie I, bl. 104
4 En jy moet vir hom sê: ‘Let op jouself en bly rustig.+ Moenie bang wees nie, en moenie jou hart vreesagtig laat wees+ weens die twee punte van hierdie rokende stompe, weens die brandende toorn van Resin en Sirië en die seun van Remaʹlia nie,+