Jesaja 21:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Die uitspraak teen die wildernis van die see:+ Soos stormwinde+ in die suide voortbeweeg, kom dit uit die wildernis, uit ’n vreesinboesemende land.+ Jesaja Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2018 21:1 Die Wagtoring,2006/12/1, bl. 11 Jesaja se profesie I, bl. 215-216
21 Die uitspraak teen die wildernis van die see:+ Soos stormwinde+ in die suide voortbeweeg, kom dit uit die wildernis, uit ’n vreesinboesemende land.+